CJ’s Micro Financing, ‘n gevestigde mikrofinansiering onderneming in Dunswart, Boksburg/Benoni area is te koop.
Die onderneming is reeds 10 jaar lopend met ‘n bestendige kliëntebasis wat meestal fabriekswerkers is. Verkoopprys is R350 000 onderhandelbaar.
Belangstellendes kan vir Charlotte Naude skakel op 082 605 1225
Share This
