Die NCR het ‘n boekie vir verbruikers in al elf Suid Afrika se amptelike tale (Afrikaans, Tsonga, Engels, IsiZulu, SiSwati, Sepedi, Sesotho, Tswana, Ndebele, Venda en IsiXhosa) gepubliseer en vrygestel. Dit bevestig wat ons tydens seminare beklemtoon het dat die NCR ’n baie aktiewe rol gaan speel in die opleiding & opvoeding van verbruikers, en dat hulle geen koste gaan […]
