MASTERMIND ALLIANCE
	<language>en</language>
Mikrofinansiering onderneming te koop
		<description>CJ's Micro Financing, 'n gevestigde mikrofinansiering onderneming in Dunswart, Boksburg/Benoni area is te koop.
Die onderneming is reeds 10 jaar lopend met 'n bestendige kliëntebasis wat meestal fabriekswerkers is. Verkoopprys is R350 000 onderhandelbaar.
Belangstellendes kan vir Charlotte Naude skakel op 082 605 1225Share This
Innovative microfinance business model
Kiva, a US-based company, initiated an innovative bussiness model that applies Internet technology to bring financial services to the poor. It's creation of an online marketplace for lenders and borrowers has led to explosive growth of over 30% per month since the websites founding in 2005.
In essence Kiva lets you ...</description>
Die NCR se Verbruiker Boekie (”Consumer Booklet”)
Die NCR het 'n boekie vir verbruikers in al elf Suid Afrika se amptelike tale (Afrikaans, Tsonga, Engels, IsiZulu, SiSwati, Sepedi, Sesotho, Tswana, Ndebele, Venda en IsiXhosa) gepubliseer en vrygestel. Dit bevestig wat ons tydens seminare beklemtoon het dat die NCR 'n baie aktiewe rol gaan speel in die opleiding & opvoeding van verbruikers, en ...</description>
Die Nasionale Skuld Mediasie Assosiasie
In terme van die voorsiening van artikel 48(1)(b) van die Nasionale Kredietwet, gelees saam met die relevante registrasie voorwaardes deur die Wet op individuele kredietverskaffers opgelê, het die kredietbedryf - soos verteenwoordig deur die Nasionale Kredietbedryf Stuurkommittee - tot die gevolgtrekking gekom dat dit in die beste belang van verbruikers, ...</description>
Micro-credit Innovation: Prof Muhammad Yunus & Grameen Bank
The Norwegian Nobel Committee has awarded the Nobel Peace Prize for 2006, divided into two equal parts, to Muhammad Yunus and Grameen Bank for their efforts to create economic and social development from below. Lasting peace can not be achieved unless large population groups find ways in which to break ...</description>
NCR 2007 Jaarverslag
Die Nasionale Kredietreguleerder se 2007 Jaarverslag is vir belangstellendes op die NCR se weblad beskikbaar. Klik hier vir die skakel direk na die dokument. Alternatiewelik kan jy die NCR se webtuiste by http://www.ncr.org.za/ besoek.
Ons moedig jou aan om die dokument af te laai en te lees. Inteendeel, vir 'n aktiewe ...</description>
Nakoming Verslagdoening onder die Nasionale Kredietwet
Op 6 September 2007 het die Nasionale Krediet Reguleerder 'n kennisgewing uitgereik waarin nakoming verslagdoening onder die Nasionale Kredietwet verduidelik is.
Registrante word vereis om binne gespesifiseerde tye voldoening- en statistiese opgawes aan die Naionale Krediet Reguleerder te lewer.
Kredietverskaffers wat krediet van tot R15 miljoen per jaar toestaan moet Vorm 39 ...</description>