Die Nasionale Kredietreguleerder se 2007 Jaarverslag is vir belangstellendes op die NCR se weblad beskikbaar. Klik hier vir die skakel direk na die dokument. Alternatiewelik kan jy die NCR se webtuiste by http://www.ncr.org.za/ besoek.
Ons moedig jou aan om die dokument af te laai en te lees. Inteendeel, vir ‘n aktiewe deelnemer in die krediet industrie is dit ‘n ‘moet-lees.’

No user commented in " NCR 2007 Jaarverslag "
Follow-up comment rss or Leave a TrackbackLeave A Reply